Tuiste  
Monday, 08 February 2010
Navigasie
Versie vir Vandag
Spreuke vir Vandag
Bybel Soek


Stat Syfers
Besoeke vdag: 12
Besoeke gister: 36
Besoeke maand: 278
Besoeke tot: 23583
Max.maand: 5451
  occurred: 2010-1
Bladsye maand: 2457
Bladsye tot: 130501
Data sedert: 2009-07-14
Stat Vlae
Top 5:
Netherlands flag 78%Netherlands (18513)
Ukraine flag 8%Ukraine (1827)
South Africa flag 6%South Africa (1435)
United States flag 2%United States (480)
United Kingdom flag <1%United Kingdom (192)
23700 visits from 86 countries
Bladsy Rang
Google PageRank modul - Camelpark SEO centrum
Sindikaat
Advertensie
Welkom by ons Tuiste
AFRIKAANSE TUISTE
Welkom by Bruid van Yeshua. Hierdie Web-Blad is opgedra aan Jesus Christus Here van alle here, Koning van alle konings. Alle inligting op hierdie bladsye is tot eer van Sy Grote Naam en om die Woord te verspei (Die Waarheid) aan alle volke, tale en nasies in die wêreld en om die Waarheid soos dit opgeteken is in Sy Woord te versprei. Ek hoop en vertrou dat die inligting beskikbaar op ons blaaie vir u tot seën sal wees en dat u hieruit iets sal leer. Ons is soldate van God, en ons is vasbeslote om te veg vir Sy Waarheid en teen die vyand. Laat ons die Wapenrusting van God aantrek en satan sal moet vlug. Juig, sing en klap u hande - die duiwel kan dit nie verdra of hanteer nie. Die mees belangrikste van alles - luister na SY STEM en dit beteken om gehoorsaam te wees - om die wil van God te doen.
1 Kor 16:22 As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom 'n vervloeking wees! Maranata!
Phill 4:5 Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.
Jak 5:8 Julle moet ook geduldig wees; versterk julle harte, want die wederkoms van die Here is naby.
Jak 5:9 Moenie teen mekaar sug nie, broeders, sodat julle nie veroordeel word nie. Kyk, die Regter staan voor die deur.



Ons wil die waarheid deurgee na alle mense wat die vyand (valse profete) mislei het, hulle te korrigeer en terug te bring na die waarheid van die Woord van God, met Sy hulp. ONS SAL TERUGNEEM WAT AAN ONS BEHOORT. Die kinders van God en mede broeders en suster in Jesus Christus. Ons hoef nie arm, sonder kos en klere, 'n plek om te woon, of sonder geluk en liefde te wees nie. God het vir ons al hierdie dinge gegee om te geniet. Hy het tog immers die aarde vir ons gegee en nie vir die duiwel nie.

Ons wil ook uitreik na mense en die te help wat sonder God is. Ons wil hulle vertel van die goeie nuus omtrent Jesus Christus wat aan die Kruis gedood is vir al ons sonde en siektes, wat opgewek is sodat almal gered kan word dat ons saam met Hom kan wees vir ewig en altyd. Ons wil u dus vra om te bekeer, luister na die STEM van God en LEES U BYBEL - DIE KOMS VAN JESUS IS VOOR DIE DEUR. Plaas u ore op die grond en luister na die voetspore van die Heilige Gees. Kyk na die lug - die Here is ons bannier - kyk op - kyk na die tekens in die lug. Laat ons wakker wees en oplet en nie aan die slaap gevang word nie.

PRYS DIE HERE VIR SY GOEDHEID EN GENADE VIR EWIG EN ALTYD.
VERHOOG EN EER HOM WANT HY IS ONS KONING EN HEER.
DAAR IS GEEN ANDER GOD.
AMEN
MARANATA – DIE HERE KOM (BINNEKORT)!

Daar word gewerk aan hierdie web en sal kort-kort opgedateer word met nuwe inligting. Wees asseblief geduldig! U samewerking word waardeer. As daar enige-iets is wat nie reg is nie This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it en ons sal so gou moontlik die foute regsien.

U sal vind dat baie van die artikels wat op hierdie web-blad verskyn van ander skrywers geneem is, ons probeer hard om seker te maak dat die korrekte verwerking van hierdie artikels gedoen word, as u enigsins enige foute kry, sal u asseblief vir ons laat This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it en ons sal die foute so gou as moontlik regstel. Ons probeer ook om te stipuleer wie die skrywer van die artikel is of was. As daar enige name ontbreek vra ons om verskoning want baie van die dokumente is meer as 10 jaar oud.  
 

Soek Afrikaans is'die eerste ware Afrikaanse soek enjin
Soek Afrikaans
Last Updated ( Sunday, 13 September 2009 )
 
Advertensie
Google Soek
Meer Webwerwe
Bride of Yeshua
Lig u Mening
Wat dink u van ons blad ....
Ek vind u blad ....
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Wie is Aanlyn